29 reviews
29
0
0
0
0
Reviews
, Highest rated
  • Elroy Wannies
    ·

    Highly recommended very professional and friendly.100%
    Thanks Francois and Arno you guys are great

  • Elize
    ·

    Ek het 'n uitstekende ervaring met my biokinetikus gehad. Van die eerste konsultasie af was die diens professioneel, vriendelik en deeglik. Daar is tyd geneem om na my doelwitte en behoeftes te luister voordat 'n persoonlike oefenprogram saamgestel is.
    Die oefenprogram is goed gestruktureer, maklik om te volg en spesifiek aangepas vir my situasie. Die biokinetikus se kennis, ondersteuning en aanmoediging het my selfvertroue gegee en my gemotiveer om by die program te hou. Ek glo ek sal 'n merkbare verbetering in my krag, beweeglikheid en algemene welstand ervaar.
    Ek beveel hierdie biokinetikus met groot vertroue aan vir enigiemand wat op soek is na professionele begeleiding, 'n persoonlike benadering en uitstekende diens.

  • Rex
    ·

    Great professional and friendly service

  • Bulelani Ziliso
    ·

    Wonderful experience and warm reception,professionalism, hospitality and patience were on top.

  • Johann Oosthuizen
    ·

    Ek geniet dit baie!
    Baie dankie, Francois!

  • Nthabiseng Diaho
    ·

    I definitely recommend Biokinetics Mossel bay. My experience is always pleasant. The staff is not only welcoming and friendly, but they are professional too. Thank you, Francois and Arno, you are doing a great job.

  • Emerentia
    ·

    fantasties hoop om 100% weer sonder pyn te kan loop en ek glo julle sal dat maak gebeur

  • Linchen Wessels
    ·

    Prompt and professional service offered while also welcoming me with a warm smile and detailed consultation.
    Putting the rehab program into practice aims to adress my shoulder and proprioception issues. I look forward to gaining my strenghth and confidence under the caring guidance of Francois.

  • Stephanus Petrus Viljoen
    ·

    Bly ek het die afspraak gemaak. Baie professioneel en vriendelik ontvang.Groetnis. SP Viljoen.

  • Susan Marais
    ·

    Baie tevrede. Hele proses (vanafspraak maak tot behandelings) baie professioneel